Weather

Hi there, let us know that you've visited our site. Scroll down and leave us a note!

Comments:

Posted on
Hi Almal,
Wanneer kry ons nuus oor hierdie jaar se lugskou. ?
Baie goeie PRAGTIGE webblad wat julle nou het. 100% verbetering op die vorige een.

Groete en sterkte met lugskou reelings.
Posted on
Hallo julle,

Wat n baie mooi gebaar van julle. Dit is net n bewys dat die Bethlehem vliegklub nie net vir hulle self is nie, maar vir die hele lugvaard in SA.
Sterkte en voorspoed met die lugskou.

Sien julle daar.

Groete.

Hennie leRoux
Posted on
Hi,

All I can say is, WHAT A SHOW, WHAT A SHOW.!!!!!!!
The best ever in AFRICA. And I mean it. That was a show out of this world.
You set new standards for air shows in South Africa. So keep it up.

Good luck and all the best. Let us see who can beat you .

Ernest Latskey and family
Posted on
Hi,

Ja ek stem saam. Dit was die beste lugskou in Afrika. Geluk aan Japie en sy span. Die huldeblyk aan die Albatross slagoffers was hart roerend. Ek het selfs n traan weg gevee. Is daar nie fotos van die geleentheid geneem nie? Plaas dit asb op die webblad.
As oud Bethlehemiet stoot ek my bors nog meer as ooit uit. Net die koue het my daar onder gekry maar ek is nog trots op my geboorte dorp.
Japie is seker so bietjie met die politiek deurmekaar. Kon dit aan sy bedankings toespraak agterkom. Hy het inderdaad rede om windgat te wees maar bly plat op die aarde.
Ek hoop julle bou voort op hierdie standaard.
Voorspoed en sukses vir volgende jaar.
Sien julle daar.

Al Roodt
Posted on
Meneer.

Ek weet nie veel van vlieg of vliegtuie nie maar ek mis nie n lugskou , en was baie beindruk met hierdie een. Ek stem saam dat jy nie op ons vasteland beter sal kry nie en ek dink enige ander land sou wat wou gee om so n lugskou te kan aanbied.
Ja ek weet dat Jaap en Clem in die politiek betrokke is. Hulle is ware ambasadeurs vir hull politieke party. Ek weet dat hul party baie trots is op hulle,want hulle is nie krummels wat van die tafel af geval het, en deur n party van die grond af opgetel is nie. Hulle is manne uit een stuk. Dankie vir dit wat julle vir die gemeenskap doen.
Hou so aan Bethlehem staan agter julle.
Ek kan nie wag vir volgende jaar se lugskou nie.
Groete.
Piet Bergh
Posted on
Hello guys,

Congratulations . It was great. My family enjoyed it from start to end. Never a dull moment. That was good. Excellent.!!!!!!

You are a great team . I met your chairperson ,Japie. A down- to- earth man. Claims nothing for himself, but give all credit to his organisers and club members.

James Doughlas
Posted on
Hi,

Whauw.!!!!!! What a show.!!!!!!!!
Rather late than never. I was hanging time out to see if any negative commends will be posted on your site.
But no,,, nothing, nothing,nothing was wrong or out of place at your air show.
You guys did a great job. Keep it up.

I am from the Northern Cape (Kimberley) and I'm not sorry that I visit you in the beautiful Bethlehem. Staying at a very smart guest house at reasonable price was the cherry on the cake of my visit to Bethlehem.
I think you guys stand a chance to be the best in Africa.
I will be there next year with a bus full of air show lovers.
Well done . See you next year.

Charles Morrison
Posted on
Hi ,

You are masters in advertising. I saw your air show add on the back of a overloaded truck near Vredenburg.
Was nice reading a poster like this when you are in slow moving traffic on an endless road.
I thought I must tell you about it.

Good luck with your show.

Regards

John Frank
Posted on
Hallo,

I would just like to thank the organisers on behalf of the Harvard Club of South Africa, for an awesome weekend
and air show. You guys and gals rock.

Also thank you very much for the fuel sponsor. We hope to see you again next year.

Regards,

Ivan van der Schaar
Posted on
Geagte Japie,

Baie dankie vir die gratis stalletjie by die lugskou. Dit word opreg waardeer.Baie dankie vir u betrokkenheid by CANSA . Baie geluk met die uitstekende lugskou. Baie dankie vir u ondersteuning en gesindheid teenoor CANSA. Hierdie bydrae bemagtig CANSA om die organisasie se missie te implementeer in die
Oos Vrystaat. Naamlik:
CANSA sal die impak van kanker in alle gemeenskappe van Suid Afrika deur middel van gesondheidsbevordering aansienlik verminder deur voorspraak en volgehoue fasilitering van navorsing, voorkoming, vroee opsporing en pasientesorg.
CANSA huldig u as n vennoot in die stryd teen kanker.
THE PURPOSE OF LIFE IS A LIFE OF PURPOSE.
- ROBBERT BYRNE.

WE MAKE A LIVING OF WHAT WE GET, BUT WE MAKE A LIFE BY WHAT WE GIVE.
- WINSTON CHURCHILL.

Dit is wonderlik om mense soos u te ken wat die doel van die lewe verstaan,

Vriendelike groete.

CAREL DE BRUIN. STREEKSBESTUURDER. OOS VRYSTAAT
Posted on
That's raelly shrewd! Good to see the logic set out so well.
Leave a Reply



(Your email will not be publicly displayed.)

Please type the letters and numbers shown in the image.Captcha Code